The Marikana massacre was the killing of thirty-four miners by the South African Police Service (SAPS) on 16 August 2012 during a six-week wildcat strike at the Lonmin platinum mine at Marikana near Rustenburg in South Africa's North West province. The massacre constituted the most lethal use of force by South African security forces against civilians since the Soweto uprising in 1976 and has been compared to the 1960 Sharpeville massacre.
Die Marikana-slagting het op 16 Augustus 2012 by die Lonmin-myn in Marikana, Noordwes, plaasgevind. Verskeie mynwerkers van die AMCU-vakbond is deur die polisie doodgeskiet. Die polisie het probeer om gewelddadige stakers wat op 'n heuwel saamgedrom het uitmekaar te jaag, waarna die skietery begin het. Vier-en-dertig betogers is in die voorval dood.
no matches found