[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-33.90000,22.81600)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; way(around:1000,-33.90000,22.81600)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; rel(around:1000,-33.90000,22.81600)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; ); out center tags;
Karatara is a town in Knysna Local Municipality in the Western Cape province of South Africa.
Karatara is 'n versameling van drie nie-aangrensende stedelike nedersettings noord van Sedgefield en 30 km (soos die kraai vlieg) buite die dorp Knysna in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die drie nedersettings heet Welsynsdorp, Bergvallei en Bosdorp. Karatara is op die plato geleë en word deur landbougrond en woud omring. Karatara val binne die jurisdiksie van beide die Eden-distriksmunisipaliteit en die Knysna-munisipaliteit. Die gebied het tot en met die plaaslike verkiesings van 5 Desember 2000 egter nog geen plaaslike regeringstatus gehad nie.
found 2 match candidates
locality (Q3257686) | place=locality |
town (Q3957) | place=town |
Populated places in the Knysna Local Municipality | boundary=administrative, landuse=residential, place, admin_level |