[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-27.31400,30.61900)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; way(around:1000,-27.31400,30.61900)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; rel(around:1000,-27.31400,30.61900)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; ); out center tags;
Lüneburg is a farming community in eDumbe Local Municipality in the KwaZulu-Natal province of South Africa.
Lüneberg (eNcaka in Zoeloe) is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê in die Pongolavallei aan die voet van Ncagaberg, 'n uitloper van die Drakensberg. Dit is slegs met 'n grondpad bereikbaar, en die naaste groot dorp is Paulpietersburg. Die dorpie is onmiskenbaar Duits, en meeste boere van die omgewing stam af van immigrante wat saam met die Hermannsburgse Sendinggenootskap arriveer het. Die dorp bestaan slegs uit 'n kerk, skool met koshuis, polisiestasie, kliniek, algemene handelaar en die slaghuis.
Luneburg est une ville de la province du Kwazulu-Natal en Afrique du Sud.
found a single match candidate
town (Q3957) | place=town |
Populated places in the eDumbe Local Municipality | boundary=administrative, landuse=residential, place, admin_level |