[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-27.01667,27.38333)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; way(around:1000,-27.01667,27.38333)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; rel(around:1000,-27.01667,27.38333)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; ); out center tags;
Vredefort (locally , Afrikaans: [ˈfriədəfɔrt]) is a small farming town in the Free State province of South Africa with cattle, peanuts, sorghum, sunflowers and maize being farmed. It is home to 3,000 residents.
Vredefort is een klein landbouwersdorp in de provincie Vrijstaat in Zuid-Afrika met ongeveer 1500 inwoners. Vredefort is vooral bekend om de Vredefortkrater, een van de grootste inslagkraters op aarde, die sinds kort de titel werelderfgoed van de Verenigde Naties draagt.
Vredefort is ’n klein plattelandse dorpie in die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Vrystaat (in die streek wat bekend staan as die Riemland), waar daar met vee, grondboontjies, sorghum, sonneblomme en mielies geboer word. Die dorp is ongeveer 80 km noord van Kroonstad en 15 km suid van Parys en is die tuiste van sowat 715 wit, 165 bruin en amper 14 000 swart inwoners. Vredefort het ’n ekonomiese bloeityd beleef toe die nasionale pad (nou bekend as die N1) deur die dorp geloop het. Dit is egter verskuif, wat ’n merkbare uitwerking op die dorp gehad het. Die dorp is nou besig om, soos baie ander klein Vrystaatse dorpies, vinnig agteruit te gaan aangesien die munisipaliteite nie belangstel om eenvoudige take te verrig soos paaie en straatligte regmaak nie. Verder het die skool, Hoërskool Chris van Niekerk, ook feitlik doodgeloop nadat die Vrystaatse departement van onderwys besluit het om die plaasskole in die distrik te sluit en die kinders in die koshuis (Huis Graniet) te huisves.
found a single match candidate
locality (Q3257686) | place=locality |
town (Q3957) | place=town |