[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-27.83333,25.91667)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; way(around:1000,-27.83333,25.91667)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; rel(around:1000,-27.83333,25.91667)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; ); out center tags;
The town of Hoopstad is situated at the intersection of the R34, R59 & R700 in the Free State Province. This area is considered to be the richest maize-producing district in South Africa. The town is located near the Bloemhof Dam which is situated on the Vaal River. The Sandveld Nature Reserve is positioned alongside the Bloemhof Dam. Hopetown and Hoopstad are two different towns and are often confused.
Hoopstad is een plaats in de Zuid-Afrikaanse provincie Vrijstaat. Hoopstad telt ongeveer 1300 inwoners. Hoopstad en Hopetown zijn verschillende plaatsen.
Hoopstad is 'n dorpie aan die Vetrivier in die provinsie Vrystaat, sowat 31 km suidwes van die rivier se samevloeiing met die Vaalrivier en 90 km wes van Welkom. Die dorp bedien 'n boerderystreek waarin met Afrikanerbeeste en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word. Daar is ook een nywerheidsgebied naasliggend tot die nasionale pad na die Goudveld en Bloemfontein. Die NG kerkgebou is 'n nasionale gedenkwaardigheid. Daar is 'n buiteklub wat voorsiening maak vir allerlei sportsoorte, asook ander geriewe vir rugby, tennis, swem en atletiek. Voor die nuwe munisipale bedeling in werking getree het, was die munisipale gebied 2 962 hektaar groot. Hoopstad en die lokasie Tikwana se bevolking was saam 16 033 in 2011 gewees.
found a single match candidate
locality (Q3257686) | place=locality |
town (Q3957) | place=town |