Battle of Modder River (Q248979)

Summary from English Wikipedia (enwiki)

The Battle of Modder River (Afrikaans: Slag van die Twee Riviere, lit. 'Battle of the Two Rivers', fought near the confluence of the Modder and Riet Rivers) was an engagement in the Boer War, fought at Modder River, on 28 November 1899. A British column under Lord Methuen, that was attempting to relieve the besieged town of Kimberley, forced Boers under General Piet Cronjé to retreat to Magersfontein, but suffered heavy casualties altogether.

Summary from Nederlands / Dutch Wikipedia (nlwiki)

De Slag bij de Modderrivier (bij de Afrikaners bekend als de Slag van die Twee Riviere) vond plaats op 28 november 1899 tijdens de Tweede Boerenoorlog bij de samenvloeiing van de Modderrivier en de Rietrivier (nu nabij de rijksweg N12); iets ten zuiden van Kimberley

Summary from Afrikaans / Afrikaans Wikipedia (afwiki)

Die Slag van die Twee Riviere (aan die Britte bekend as die Battle of Modder River) het op die 28ste November 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog by die sameloop van die Modder- en Rietriviere plaasgevind naby die N12 nasionale pad. Generaal de la Rey het na die veldslae te Graspan en Belmont waargeneem dat die ou Boerestrategie om koppe in te neem nie meer 'n volhoubare strategie was nie aangesien die koppies nie net binne bereik was van die Britse kanonne nie maar ook uitstekende teikens vir die artillerie was. Verder het die styl hellings van die koppe ook goeie dekking aan die aanvalsmag verleen as hulle eers die voet van die kop bereik het. Hy het besef dat gelyke grond veel beter skuiling kon bied en ook 'n meer doeltreffender skootveld aan die moderne gewere besorg het. Generaal de la Rey het ook anders as die gewone gebruik om 'n rivier as hindernis te gebruik, sy burgers aan die suidekant, sowat 50 tot 'n 100 meter van die rivierwal af laat ingrawe. Generaal de la Rey se Transvalers saam met sowat 'n 1200 burgers onder bevel van Generaal Piet Cronjé het die Boeremagte op ongeveer 3500 tot 4000 te staan gebring. Hulle het ses Krupp-kanonne en ten minste vier pom-pom masjiengewere by hul gehad. Die Britse magte het uit ongeveer 10 000 manskappe bestaan met drie artillerie-batterye asook vier swaar 12-pond skeepskanonne.

Wikidata location: -29.0392, 24.6264 view on OSM or edit on OSM

matches

login to upload wikidata tags

no matches found

Search criteria from categories

Battles of the Second Boer War historic=battlefield
Conflicts in 1899 historic=battlefield