[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-29.84422,25.60317)[historic=battlefield][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; way(around:1000,-29.84422,25.60317)[historic=battlefield][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; rel(around:1000,-29.84422,25.60317)[historic=battlefield][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; ); out center tags;
The Battle of Boomplaats (also referred to as the Battle of Boomplaas) was fought near Jagersfontein at 29°50′53.47″S 25°38′56.54″E on 29 August 1848 between the British and the Voortrekkers. The British were led by Sir Harry Smith, while the Boers were led by Andries Pretorius. The British were victorious after one Boer opened fire too early and betrayed their position.
De Slag bij Boomplaats was een veldslag tussen de Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius en een Brits leger van Harry Smith.
Die Slag van Boomplaats is 'n veldslag wat op 29 Augustus 1848 naby Jagersfontein tussen Voortrekkers onder Andries Pretorius en Britse magte van Harry Smith plaasgevind het. Pretorius was in bevel van ongeveer 300 man teenoor Smith se 1 200 man. Hoewel die Britte die slag gewen het en Pretorius se mag op die vlug moes slaan, het hy slegs sewe ongevalle gehad teenoor die twee-en-twintig (sestien volgens sommige bronne) aan die Britse kant. Die slag was die eerste gewapende stryd van die Boere teen Britse besetting van die gebied tussen die Oranje- en Vaalrivier. Die nasleep daarvan het ook gelei tot die eerste teregstelling van 'n Kaapse Rebel deur die Britse owerheid in die Kaap.
no matches found
Battles in 1848 | historic=battlefield |
Battles involving the United Kingdom | historic=battlefield |