[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-25.41667,30.11667)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; way(around:1000,-25.41667,30.11667)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; rel(around:1000,-25.41667,30.11667)[place][~"^(addr:housenumber|.*name.*)$"~".",i]; ); out center tags;
Dullstroom, also known as Emnothweni, is a small town in Mpumalanga province, South Africa. The town lies 35 kilometres (22 miles) north of Belfast and some 53 kilometres (33 miles) south-west of Lydenburg on the R540 road.
Dullstroom is 'n dorp op die oostelike platorand van die provinsie Mpumalanga en vanweë sy ligging teen 'n hoogte van 2 100 meter bo seevlak een van die koelste plekke in die provinsie. Saam met Barkly-Oos en Underberg is Dullstroom danksy 'n groot aantal bergriviere en damme met forelle die belangrikste bestemming vir vlieghengel in Suid-Afrika. Die dorp lê teen die voet van Die Berg, die hoogste bergspits in die provinsie (2 332 meter), wat deel uitmaak van die Steenkampsberge, en pronk daarnaas ook met die hoogste spoorwegstasie in Suid-Afrika (2 076 meter bo seevlak) in die nabygeleë Nederhorst.
found a single match candidate
locality (Q3257686) | place=locality |
town (Q3957) | place=town |