Kranskop (Q31489476)

Summary from Afrikaans / Afrikaans Wikipedia (afwiki)

Kranskop is 'n bergkoppie reg langs die N1 in Limpopo, Suid-Afrika. In Noord-Sotho staan dit bekend as Modimolle, d.w.s. "god het geëet / verslind". Dit bestaan uit rooi sandsteen en is aan die wesgrens van die Springbokvlakte geleë, sowat 8 km noordoos van Kranskoptolhek en 3 km suid van die Nylrivier. Die kruin van die kop is 1 365 m bo seevlak en toon uit sekere oogpunte 'n ooreenkoms met 'n piramide – na bewering is dit deur die Jerusalemgangers as die ruïne van een aangesien. Sekere plaaslike Bapedi beskou dit as 'n heilige berg en hul rituele word snags teen die hange uitgevoer. Die omgewing van die tolhek is na bewering onveilig weens rowers wat in die bos skuil.

Wikidata location: -24.7228, 28.5308 view on OSM or edit on OSM

matches

login to upload wikidata tags

found a single match candidate

node: Kranskop (OSM), 440 m from Wikidata [show tags]
name: Kranskop
natural: peak
wikidata: Q31489476

wikidata match: Q31489476

Search criteria from Wikidata

view with query.wikidata.org

mountain (Q8502) natural=peak