[timeout:300][out:json]; ( node(around:1000,-25.16450,30.67760)[natural=peak][name]; way(around:1000,-25.16450,30.67760)[natural=peak][name]; rel(around:1000,-25.16450,30.67760)[natural=peak][name]; ); out center tags;
Die Duiwel se Kneukels is 'n hoë bergpiek (1 777 m) in die Drakensberg van Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie verskynsel is aan die onderkant van die Long Tompas oppad na Sabie, by 'n inham waar die standbeeld van die Long Tomkanon geplaas is.
no matches found
mountain (Q8502) | natural=peak |