British Bechuanaland was a short-lived Crown colony of the United Kingdom that existed in southern Africa from its formation on 30 September 1885 until its annexation to the neighbouring Cape Colony on 16 November 1895. British Bechuanaland had an area of 51,424 square miles (133,190 km2) and a population of 84,210. Today the region forms part of South Africa.
Brits-Betsjoeanaland (Engels: British Bechuanaland) was 'n kortstondige kroonkolonie van die Verenigde Koninkryk wat in Suider-Afrika bestaan het vanaf sy stigting op 1 September 1885 tot en met die anneksasie na die naburige Kaapkolonie op 16 November 1895. Brits-Betsjoeanaland het 'n oppervlakte van 51 424 myl² (133 190 km²) en 'n bevolking van 84 210 gehad. Vandag vorm die streek deel van Suid-Afrika.
no matches found