Winterberg (Q528960)

Summary from English Wikipedia (enwiki)

The Great Winterberg is an extensive east–west mountain range lying immediately north of the small towns of Bedford, Adelaide and Fort Beaufort in the Eastern Cape of South Africa. Elevation on average is about 1800 metres above sea-level. The Great Winterberg Peak north of Adelaide rises to 2371 metres, high enough to be occasionally covered in snow. The underlying geology consists of shales and sandstones of the Beaufort Series of the Karoo System, frequently with dolerite intrusions. Rainfall on the southern slopes (facing the sea) is fairly high. A notable pass over the range is the Katberg Pass built by Andrew Geddes Bain in 1860–64.

Summary from Afrikaans / Afrikaans Wikipedia (afwiki)

Die Winterberge is 'n uitgebreide oos-wes-bergreeks en lê net noord van die klein dorpies Bedford, Adelaide en Fort Beaufort in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die berg se gemiddelde hoogte is ongeveer 1 800 meter bo seevlak. Die Groot Winterberg se piek is noord van Adelaide en styg tot 2 371 meter, hoog genoeg om soms bedek te word met sneeu. Die onderliggende geologie bestaan uit skalie en sandsteen van die Beaufort-reeks van die Karoosisteem, dikwels met dolerietintrusies. Reënval is redelik hoog langs die suidelike hange (wat na die see toe front). 'n Indrukwekkende pas oor die bergreeks is die Katbergpas wat deur Andrew Geddes Bain gebou is in 1860–1864.

Wikidata location: -32.3667, 26.4000 view on OSM or edit on OSM

matches

login to upload wikidata tags

no matches found

Search criteria from Wikidata

view with query.wikidata.org

mountain system (Q46831) natural=mountain_range
mountain (Q8502) natural=peak