Blyde River Canyon (Q886892)

Summary from English Wikipedia (enwiki)

The Blyde River Canyon is a 26 km long Canyon located in Mpumalanga, South Africa. It is one of the larger canyons on Earth but much smaller than those of Asia, the Grand Canyon and the Fish River Canyon. Unlike the Grand and Fish River Canyon, the Blyde River Canyon is a "green canyon" which is dominated by subtropical vegetation. The canyon forms part of the Blyde River Canyon Nature Reserve.

Summary from Nederlands / Dutch Wikipedia (nlwiki)

De Blyderivierspoort (Engels: Blyde River Canyon) is een kloof in Zuid-Afrika, gelegen in de provincie Mpumalanga en staat bekend als een bijzonder natuurverschijnsel. De kloof is zo'n 26 kilometer lang en ongeveer 800 meter diep. De hoge wanden van de kloof bestaan voornamelijk uit rood zandsteen waarin de rivier de Blyde de kloof heeft uitgesleten.

Summary from Afrikaans / Afrikaans Wikipedia (afwiki)

Blyderivierspoort is 'n diep kloof in die noorde van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die besondere natuurverskynsel is in Mpumalanga net noord van Graskop geleë, en is een van Suid-Afrika se mooiste besienswaardighede. Die kloof maak deel uit van Blyderivierspoort-natuurreservaat, wat sowat 24 000 ha beslaan. Die kloof is 26 kilometer (16 myl) lank en gemiddeld ongeveer 800 meter (2500 voet) diep, en vorm in die noorde 'n poort in die Drakensberg-eskarp. Die kloof se hoë wande bestaan hoofsaaklik uit rooi sandsteen wat ontbloot is namate dit deur die Blyderivier uitgekerf is. Hierdie botaniese wonderland strek vanaf die Bourke's Luck-kolkgate in die suide tot by die poort in die noorde van die gebied. Die sogenaamde "Drie Rondawels" is drie reusagtige rotse, in die vorm van hutte, wat bo die kloof uittroon. Blyderivierspoort is op die sogenaamde Panoramaroete wat by Graskop begin en "God's Window", die "Pinnacle" en die kolkgate by "Bourke's Luck" insluit.

Wikidata location: -24.5639, 30.8075 view on OSM or edit on OSM

matches

login to upload wikidata tags

no matches found

Search criteria from Wikidata

view with query.wikidata.org

canyon (Q150784) natural=gorge
valley (Q39816) natural=valley

Search criteria from categories

Tourist attractions in Mpumalanga tourism=attraction, tourism=museum