Long Cecil (Q940011)

Summary from English Wikipedia (enwiki)

Long Cecil is a cannon built in the workshops of the De Beers mining company in Kimberley for use by the British in the Siege of Kimberley during the Second Boer War.

Summary from Afrikaans / Afrikaans Wikipedia (afwiki)

Long Cecil is die bynaam vir 'n kanon wat in De Beers se werksplaas vervaardig is tydens die Beleg van Kimberley. Dit was 'n 28-ponder wat binne 24 dae deur manne gemaak is wat geen ondervinding van artillerie gehad het nie. Dit het die eerste van 255 koeëls op 19 Januarie 1900 afgevuur en is vernoem na Cecil John Rhodes wat ook tydens die beleg in Kimberley vasgekeer was. George Labram, 'n meganiese ingenieur van De Beers, is die man wat verantwoordelik was vir die ontwerp en bou van die kanon. Die kanon is gebou in antwoord op die Boere wat Kimberley met 'n Long Tom bestook het. Ironies is Labram dood deur 'n voltreffer van die Long Tom wat die Grand Hotel getref het waar hy tuis was. Die kanon word nou as 'n momument in Kimberley bewaar.

Wikidata location: -28.7511, 24.7694 view on OSM or edit on OSM

matches

login to upload wikidata tags

no matches found

Search criteria from Wikidata

view with query.wikidata.org

product (Q2424752) product