Thembelihle Municipality (Afrikaans: Thembelihle Munisipaliteit), formerly known as Oranje-Karoo Municipality, is a local municipality within the Pixley ka Seme District Municipality, in the Northern Cape province of South Africa. Thembelihle is a Xhosa word meaning "good hope".
Strydenburg is a town in the east of the Northern Cape province in South Africa. Seventy-seven km north of Britstown, it was laid out by the Dutch Reformed Church on the farm Roodepan in 1892. It also lies on the N12, which separates the actual town from its township.
Die Koeksistermonument in Orania is opgerig as 'n eerbetoon aan dié vrouens wat oor dekades heen koeksisters gebak het om by basaars geld in te samel vir kerke, skole, kinder- en ouetehuise. Hierdie gedenkteken is opgerig deur Orania se Kaalvoet-vrouevereniging en in September 2003 onthul deur Anna Boshoff, die dogter van dr. H.F. Verwoerd. Dit is 2 m hoog en bestaan uit polistireen bedek met glasvesel. Jan-Otto du Plessis van Kaapstad was die beeldhouer.
Kraankuil is 'n spoorwegstasie geleë in die Pixley ka Seme-distrik van die Noord-Kaap in Suid-Afrika. Die geskatte terreinhoogte is 1 129 meter bo seespieël.