71 items
Leerkrans is 'n landelike nedersetting aan die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.
The N10 is a national route in South Africa connecting Gqeberha on the Eastern Cape coast with the Namibian border at Nakop, via Cradock, De Aar and Upington.
Die Boomrivier is 'n rivier wat in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regtersytak van die Oranjerivier.
Die Matjiesrivier is 'n klein linkersytakkie van die Oranjerivier, en vloei net oos van Upington in die noorde van die Noord-Kaap.
Dawid Kruiper Municipality (Afrikaans: Dawid Kruiper Munisipaliteit) is a local municipality within the ZF Mgcawu District Municipality, in the Northern Cape province of South Africa. It was established after the August 2016 local elections by merging the Mier and //Khara Hais local municipalities. The municipality is named after the San politician Dawid Kruiper.
Die Donkerhoekspruit is 'n klein sytak van die Oranjerivier in die noorde van die Noord-Kaap. Dit is suid van Upington en naby Louisvale geleë.